Bandsintown
get app
Sign Up
Log In
Sign Up
Log In

Phone icon
Get App
Artists & VenuesPromotersHelp
PrivacyTerms
Karlien van Jaarsveld Tickets, Tour Dates and Concerts

Karlien van JaarsveldVerified

12,534 Followers
• 3 Upcoming Shows
3 Upcoming Shows
Never miss another Karlien van Jaarsveld concert. Get alerts about tour announcements, concert tickets, and shows near you with a free Bandsintown account.
Follow
No upcoming shows in your city
Send a request to Karlien van Jaarsveld to play in your city
Request a Show
Karlien van Jaarsveld's tour

Bandsintown Merch

Live Collage Sweatshirt
$45.00
Rainbow T-Shirt
$30.00
Circle Beanie
$20.00

About Karlien van Jaarsveld

Karlien van Jaarsveld se nuwe album, 'Sing vir Liefde,' is maar skaars ‘n maand terug uitgereik, en dit het reeds 15,000 verkope verbygesteek om as goud geklassifiseer te word. Wat die prestasie nog meer merkwaardig maak, is dat dit bereik is voor die tweede liedjie vanaf die album nog aan radiostasies gestuur is. Maar dis nie net die bewonderaars wat Karlien hoog aanskryf nie. Apple Music het besluit om hulle gewig agter die titelsnit se musiekvideo te sit en dit was vir 8 weke eksklusief beskikbaar op Apple Music, en iTunes. Boonop was die stuur van die enkelsnit met die naam “Sing vir Liefde” aan radiostasies op Valentynsdag, ‘n besluit wat mense laat regop sit en notisie neem het. Terwyl Karlien nog wik en weeg wat die tweede treffer vanaf die album sal wees, is gesprekke reeds aan die gang oor die skiet van ‘n volgende musiekvideo en ‘n televisieveldtog wat die blootstelling van haar nuutste CD nog verder sal laat uitkring. Ten spyte van die feit dat die ekonomie mense hul sente twee keer laat omdraai, bewys die goue status net weer dat hul ook honger is vir ‘n goeie Afrikaanse album, een wat propvol lekker-luister popklanke is en waarvan die musiek ‘n positiewe boodskap uitdra wat die luisteraar sal laat goed voel. Saam met Karlien, het Johan Vorster en Appel ook bygedra as skrywers. In Karlien se eie woorde: “Hierdie album laat my vry en lig voel en of alles net oor begin! Ek is mal oor die nuwe album en hoop dat dit dieselfde vir die mense wat dit luister sal bring, lig en ook vrede, en 'n glimlag.” Wees op die uitkyk vir die tweede treffer en volg Karlien op Twitter vir nuus oor optredes en eksklusiewe inligting wat sy met haar bewonderaars deel. Kry die album hier: https://KarlienVanJaarsveld.lnk.to/SingVirLiefdeFP Kyk die musiekvideo, SING VIR LIEFDE, hier: https://www.youtube.com/watch?v=KFYSPYzMW84 It is not fame that I desire I pray its said about my life That i lived more to build Your Name JESUS than mine
Show More
Genres:
Pop, Rock

Get the full experience with the Bandsintown app.
arrow