You’ve got great taste.
Sign in to follow your favorite artists, save events, & more.
Sign In
Bandsintown
get app
Sign Up
Log In
Sign Up
Log In

Industry
ArtistsEvent Pros
HelpPrivacyTerms
NRG - energie Tickets, Tour Dates and %{concertOrShowText}

NRG - energieVerified

513 Followers
Never miss another NRG - energie concert. Get alerts about tour announcements, concert tickets, and shows near you with a free Bandsintown account.
Follow

About NRG - energie

'n Energieke trio van 3 jong ouens wat elk op hulle eie reg in hierdie Afrikaanse "boy band" die land aan die brand sing! Die groep is oorspronklik deur Christiaan Botha aan mekaar gesit, met die droom om 'n eg Afrikaans-internasionale klank te genireer, wat kan kompeteer met super groepe soos One Direction, The Wanted en 5 Seconds of Summer. Oor 'n tydperk van 3 jaar het die groep verskeie transformasies ondergaan om uiteindelik die wen kombinasie te vorm met die 3 lede, Christiaan Botha, Abel Knobel en Stephantasties. Met hulle eerste selfgetitelde album "NRG" het hulle golwe gemaak in die musiekbedryf met "singles" soos "Die dag as ek jou moet verloor", "Baby ek mis jou", "Mayday" en natuurlik "Die Anderkant" wat ook op die klankbaan van die film, "Boer soek vrou" verskyn het. Die goed ontvangde musiek videos van "Die dag as ek jou moet verloor" en "Mayday" het ook verseker dat NRG die radiogolwe van top radio stasies betree. Songs soos "Baby ek mis jou" het selfs koning gekraai op RSG se Groot 5 vir meer as 12 weke. NRG het van vroeg 2013 met 'n nuwe klank en nuwe beeld na vore gekom en begin werk aan die lang verwagde album, ROULETTE. Die "single" Roulette, wat al einde 2013 vrygestel was, het reeds plek op populêre kompilasie albums verdien en het selfs tot nommer 3 geklim op die Jakaranda Afrikaanse Top 20. Sy liriek video bevind hom ook as die eerste van sy soort op Kyk-net musiek. http://youtu.be/0LLaC0T9M4c (link na Roulette Liriek video) Hul nuwe album, Roulette, kom gesamentlik uit die penne van die manne van NRG en die ervare liedjie skrywers, Adolf, Niel en Don. Meeste van die rangskikkings is deur NRG vervaardig en puik verwerk deur die vervaardiger, Dirk J. van Niekerk, wat ook 'n sleutelrol gespeel het in die vervaardiging van Platinum albums van kunstenaars soos Snotkop en Kurt Darren. Die Nuutste "single", "Sexy Baby" se musiekvideo lig weereens die maatstaf vir die industrie standaard en is ook deur NRG se eie Christiaan Botha geredigeer saam Johannes Schoutsen as "Direkteur van fotografie". NRG se lewendige vertonings is van top gehalte en is waar hulle gesoute vermaaklikheids vermoëns na vore kom, van feeste tot partytjies, tot korporatiewe funkies. Download Roulette - http://smarturl.it/RouletteNRG
Show More
Genres:
Afrikaans
Band Members:
Christiaan "Wolf" Botha, AB Kenobi, Mnr Stephantasties
Hometown:
Pretoria, South Africa

No upcoming shows
Send a request to NRG - energie to play in your city
Request a Show

Get the full experience with the Bandsintown app.
arrow