Bandsintown
get app
Sign Up
Log In
Sign Up
Log In

Industry
ArtistsEvent Pros
HelpPrivacyTerms
Die Mislukte Rebellie Tickets, Tour Dates and %{concertOrShowText}

Die Mislukte RebellieVerified

227 Followers
Never miss another Die Mislukte Rebellie concert. Get alerts about tour announcements, concert tickets, and shows near you with a free Bandsintown account.
Follow

About Die Mislukte Rebellie

Die Mislukte Rebellie is 'n 5-stuk AfrikaansCore/Afrikaanse Rock band, gevestig in die Snorstad Pretoria. Die band het in April 2010 ontstaan, oorspronklik met 4 lede en het vir die eerste keer naam gemaak toe ons in die nasionale kompetisie en realiteitsreeks, MK “Rockspaaider” verskyn het. Ons het weggestap met 'n 3de plek en kort daarna ons eerste 6-snit EP opgeneem. In Maart 2011 word hierdie 6-Snit EP genaamd “ ‘n Leemte vir Verwarring ”, vrygestel. In Junie 2011 ondergaan die band 'n paar veranderinge en met die nuwe lede word DMR ‘n 5-stuk Rock band. Met FC Truter as hoofsanger, Hannes en Christiaan Welman op kitare, AJ Meyer op baskitaar en WJ van den Heever op dromme, bring ons n nuwe klank na vore met nog meer energie om die Suid Afrikaanse musiek- bedryf aan te pak. In Januarie 2012 word daar begin werk aan ‘n vollengte debuut album. Kort daarna word ons 1st single “Die Stilte Voor Die Storm” vrygestel met die musiek video wat daarna volg op MK. 'n Paar maande later word die 2de single en video “Die Beter Jy” vrygestel. Die lang verwagte debuut album, “Eerste Reën” word Julie 2013 vrygestel met ‘n landswye vrystellingstoer. 'n Derde single en video is alreeds in die pyplyn. Die mislukte Rebellie se klanke was al gehoor op verskeie radiostasies nl: Tuks fm (Gauteng), M.fm (Stellenbosch), A.fm (Wes Kaap), Overberg.fm (Kaap) asook MK.tv (DSTV). Ons het ook al die verhoog gedeel met bands soos Van Coke Kartel, Straatligkinders, Winterstasie, Moses Metro Man, One Day Remains, Glaskas, Tuindwergies en nog meer. SPONSORS: Paul Bothner Music: http://bothners.co.za Rock Star Threads: http://www.rstrocks.com KONTAK PERSOON: WJ van den Heever – 072 125 6499 willemj@live.com WEBSITE: http://diemislukterebellie.wix.com/diemislukterebellie TWITTER: @DMR_band Debuut album - EERSTE REËN - nou beskikbaar: mail willemj@live.com vir bestellings || Twitter: @DMR_band
Show More
Genres:
Afrikaans Post-hardcore
Band Members:
* Tiaan Viljoen - Baskitaar, Rock Star Threads: http:rstrocks.com, Paul Bothner Music: http:bothners.co.za, * Christiaan Mosh Welman - Kitaar, willemj@live.com, * WJ van den Heever - Dromme, * Hannes Welman - Kitaar agtergrond sangskree

No upcoming shows
Send a request to Die Mislukte Rebellie to play in your city
Request a Show

Get the full experience with the Bandsintown app.
arrow