You’ve got great taste!
Log in to follow your favorite artists, save events, & more.
Bandsintown
Get app
Get app

Bandsintown for Artists
FacebookXInstagram
Bandsintown

Bandsintown for Artists
HelpPrivacyTerms & Conditions
FacebookXInstagram
Phone icon
Get the app
Sign Up
Riaan Benade Tickets, Tour Dates and Concert
artist

Riaan Benade

On TourVerified
18.6K Followers•12 Upcoming Shows
No upcoming shows in your city
Send a request to Riaan Benade to play in your city
Request a show
Riaan Benade's tour

Latest Post

Riaan Benade
6 months ago
Afrikaans is Groot is nog altyd die plek waar familielede saamkom vir die grootste jaarlikse musiekbyeenkoms van die jaar. Hier sing ons saam, ons dans saam, ons lag saamRead more
Never miss another Riaan Benade concert.
Get alerts about tour announcements, concert tickets, and shows near you with a free Bandsintown account.

About Riaan Benade

Riaan Benade
Riaan Benade
“Ek wil onthou word vir die musiek wat ek geskryf het en ek hoop dat hierdie liedjies elke dag mense inspireer om te droom en te lewe.” En dit is juis wat Riaan Benadé reggekry het.

Benadé se debuutalbum het in Augustus, 2020 die lig gesien en Spontaan, die titelsnit, is steeds die mees gestroomde Afrikaanse liedjie op Spotify. There Was Jesus, Riaan se weghol duet met Demi Lee Moore, is kort daarna vrygestel. Hierdie liedjie het tot op hede meer as 10 miljoen kyke op YouTube geniet.

Sommiges sal egter verbaas wees om te sien watter ander liedjies deel is van dié Nylstroom Country-sanger se oeuvre. Ondermeer Bok van Blerk se Land en Strand (die titelsnit van Bok se gelyknamige VIA-televisieprogram) en Ruhan du Toit se Monumentaal wat hy saam met Gerhard Steyn geskryf het.

In 2022 wen Benadé die AITSA-toekenning vir die suksesvolste Afrikaanse snit deur ’n manlike kunstenaar vir Rowwe Bliksem, sy liedjie saam met Jay wat hulle twee ook saam met Marno van der Merwe geskryf het.

In 2023 word hy die eerste Suid-Afrikaanse kunstenaar wat deur Spotify self, genader is om ’n eksklusiewe Spotify-enkelsnit vry te stel. Benadé en die Nashville country-ster Ian Munsick, se weergawe van Springsteen se I’m On Fire is einde 2023 vrygestel.

Na vier jaar se wag, is Riaan se splinternuwe album, Die Lot, uiteindelik oral beskikbaar. Dit beloof om niks minder, as jou hoogste verwagtinge te oortref nie.
Show More
Genres:
Afrikaans
Hometown:
Nylstroom, South Africa

Get the full experience with the Bandsintown app.
arrow