Bandsintown Logo
Sunday, November 5th, 2017
6:00 PM
3 RSVPs
'n Optrede vir 'Hemel op Aarde Projek' en 'Pebbles Project', beide projekte fokus daarop om kinders 'n geleentheid te bied om basiese skoolvaardighede te bemeester. Kom geniet 'n heerlike optrede by L'Avenir Wine Estate.