Bandsintown
get app
Sign Up
Log In
Sign Up
Log In

Industry
ArtistsEvent Pros
HelpPrivacyTerms
Gevoel van Veiligheid Tickets, Tour Dates and %{concertOrShowText}

Gevoel van VeiligheidVerified

423 Followers
Never miss another Gevoel van Veiligheid concert. Get alerts about tour announcements, concert tickets, and shows near you with a free Bandsintown account.
Follow

About Gevoel van Veiligheid

Gevoel van Veiligheid, het begin as 'n twee stuk acoustic punk/rock band van Pretoria, het absoluut niks met met tralies, alarmstelsels en tronke vir huise te doen nie. Gevoel van Veiligheid se klank en gevoel handel oor die letterlike gevoel van innerlike veiligheid wat jou hart warm maak, wanneer jy tussen jou mense, jou vriende, familie en liefdes rond beweeg. Gevoel van veiligheid is in 2010 as something on the side begin deur onder meer Deon Roos – voorheen van Die Onbekende, en Raymond Roy Horn – voorheen van Neontetra. Die projek was skaars oordentlik van die grond af, toe Gevoel van Veiligheid die verhoog met van die groot kannone in die plaaslike musiekbedryf begin deel het . Vroeg in 2011, het Raymond en Deon besluit om dinge next level te neem, en het hulle begin om Gevoel van Veiligheid se eerste EP op te neem. Na die EP launch, het hulle Koringkriek ingeryg, en haastig begin werk aan die EP se eerste musiek video vir Skaterlag. Skaterlag is tans te sien op die musiek kanaal MK, en beloof ook om biekie in te loer op die Afrikaanse kanaal, KYKNET! In November 2011, het die dinamiese duo begin werk aan n vol lengte album, wat beloof om ore oop te blaas, harte te steel, en n Gevoel van Veiligheid stempel met menning aft e druk op die plaaslike musiek bedryf. In Februarie 2012 bring hulle die 2de single, "Geheime Trane" gevolg met n video deur KoringKriek, Die video het hoë rotasie gekry op almal se gunsteling TV kanaal ,MK Maart 2012 kry Gevoel van Veiligheid 3(Halwe lede, maar nie midgets nie) by genaamd Mercia op Vocals, Janco op mondfluitjie en Hugo op trekklavier en begin meer en meer met die vol 'line up' gig Begin April 2012 bring hulle die 3de video uit genaamt 'Benoude Woede', deur BlipFilms en hou die launch show saam ekhouvanjou,okay! 1 Mei 2012 Speel hulle saam Suit Afrika Supergroep VanFokKingTasties met hulle akoestiese album launch Gevoel van Veiligheid is gebook vir Oppikoppi 2012 Kyk uit vir hulle life shows, wat n belewenis opsigself is. Die emosie en energie wat uitgetsraal word vanaf die verhoog, tot op die gehoor is so eg soos hulle klank en die gevoel daargater. Daar is iets ongelooflik opreg rondom die twee se musiek, en dit raak mens diep. Lank al nie meer net n projek nie…Gevoel van Veiligheid die stille vors wat jou met klank en mening gaan oorompel. Gevoel van Veiligheid - Acoustic 2 stuk uit Pretoria
Show More
Genres:
Acoustic Punk-rock
Band Members:
Raymond Horn - GuitarVocals, Deon Roos - GuitarVocals
Hometown:
Pretoria, South Africa

No upcoming shows
Send a request to Gevoel van Veiligheid to play in your city
Request a Show

Get the full experience with the Bandsintown app.
arrow